ALLE BESTELLINGS GEPLAAS NA 13 AUG SAL EERS 3 SEP VERSEND WORD.

ZAMJAM KUIERKOPPIE (JAM DROP)

R30.00

500ml

"LAAT DIE JAM DROP - EN LOOP SOOS STROOP"

'n Moet vir elke kuier! Alles smaak lekkerder in jou ZAMJAM KUIERKOPPIE!

Omgewing vriendelik | Remember - Reuse - Recycle - Reduce!!!!

R30.00