DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING IN 2023! JX

ZAMJAM Tip Jar

R50.00

Geniet jy my GRATIS Aanlynkonserte op FACEBOOK & TIKTOK elke week?

 

Kuier lekker saam en besluit self of jy 'n bydrae in my "TIPJAR" los!  


Baie dankie vir jou saamkuier - ek waardeer jou!

Groete,

Jennifer

Hoe jy te werk kan gaan, is as volg:

1. Kies die bedrag (R50, R100, R200, R500, R1000 of enige bedrag van jou keuse dmv hoeveel van watter bedrag jy verkies) en betaal met jou kaart hier by die winkel OF

2. Kies die bedrag (R50, R100, R200, R500, R1000 of enige bedrag van jou keuse dmv hoeveel van watter bedrag jy verkies) en betaal via EFT hier deur die winkel OF

3. EFT na : Jennifer Zamudio | NEDBANK | Montana Pretoria (155 345) | 1069 730 335 OF

MAAK GEBRUIK VAN DIE VOLGENDE DEUR NET TE KLIEK OP DIE "LINK":

ZAPPER - https://zapper.com/url/Be4ITxm4qy 

SNAPSCAN - https://pos.snapscan.io/qr/hAQuIb48 

PAYPAL - https://paypal.me/JenniferZamudioSA?locale.x=en_US

MOBIPAID - https://mpaid.us/qA3Qt

R50.00