AANLYNWINKEL SLUIT 3 DES - 11 JAN 2026.

To get in touch with Jennifer Zamudio, please fill in the form below.

Besprekingsagent

 

Kontak 083 514 8554 of stuur 'n epos na info@jenniferzamudio.co.za met soveel moontlik inligting vir die beste kwotasie!

Indien jy 'n kunstenaar soek vir 'n optrede wat 'n gehoor kan vermaak, is Jennifer Zamudio jou besliste keuse! Op die verhoog is Jennifer ‘n onbeskryflike bondel energie en met haar natuurlike aanvoeling vir vermaak kry sy vinnig ‘n gehoor in die palm van haar hand.  Haar spontane “weskus-humor” en gemak laat menige konsertganger skater van plesier terwyl hulle maar net nie kan stil sit in een van haar vertonings nie.  Bespreek Jennifer Zamudio vandag nog!

 

Bespreek vandag jou datum!