AANLYNWINKEL SLUIT 3 DES - 11 JAN 2026.

OPTREDES

 

Indien jy my wil bespreek vir 'n optrede, kontak my gerus by 083 514 8554 / info@jenniferzamudio.co.za

13 – 16 Maart 2026 : MSC Opera (Durban na Portuguese Eilande)
Wees deel van ‘n EKSKLUSIEWE vaart op die MSC Opera in 2026!
Vaar saam met Jennifer Zamudio & Tollie Parton na die Portuguese Eilande!

KAJUITPRYSE (vir 2 persone wat deel):
Binne Kajuit: R15 040
Buitelug Kajuit: R16 44
Balkon Kajuit: R19 140

WAT IS INGESLUIT
3 nagte aan boord van die MSC Opera
ALLE etes, verblyf & vermaak
Kajuit & verpligte fooi.
Eksklusiewe toegang tot Tollie Parton & Jennifer Zamudio se vertonings.
Groet-en-Ontmoet.

BETALING
R3 000 deposito, per kajuit, bevestig jou plek (nie-terugbetaalbaar)
Finale betaling teen 20 Desember 2025

MEER INLIGTING & BESPREKING
Stella - 067 025 5152 | stella@cruiseaddictssa.co.za
Juanita - 082 810 9537 | juanita@cruiseaddictssa.co.za 

Let wel : Besprekings vir hierdie eksklusiewe vaart dan SLEGS deur NO LIMIT CRUISING gedoen word, en nie direk met MSC Cruises nie.

STAAN ‘N KANS OM TE WEN!
Elke bespreking kwalifiseer vir 'n luukse naweek vir 2 (ter waarde van R9 000) by die ongelooflike Pearl of Umdloti, geborg deur Brand Viljoen! www.pearlofumdloti.co.za

 #TolliePartonOpSee #JenniferZamudioLive #CruiseAddictsSA #NoLimitCruising #PearlofUmdloti #DragOpDieWater #MSCOpera2026


26 Augustus 2026 : BARNYARD THEATRE Suncoast (Durban)
HARTKLOP – Pure Lekkerte!
19:00 – R200pp
Kaartjies: https://www.barnyardtheatre.co.za/book_info.aspx?sid=50023 


12 September 2026 : BARNYARD THEATRE MENLYN (Pretoria)
HARTKLOP – Pure Lekkerte!
19:30 – R200pp
Kaartjies: https://www.barnyardtheatre.co.za/book_info.aspx?sid=50030


3 Oktober 2025 : HEROES RESTAURANT (Brackenfell) 
HARTKLOP – Pure Lekkerte!
Deure open 18:00 - Vertoning : 20:30 
Kaartjies: Link volg binnekort!

17 Oktober 2026 : BARNYARD THEATRE SILVERSTAR (Krugersdorp)
HARTKLOP – Pure Lekkerte!
19:00 – R200pp
Kaartjies: https://www.barnyardtheatre.co.za/book_info.aspx?sid=50031 


4 November 2026 : BARNYARD THEATRE EMPERORS PALACE (Kemptonpark)
HARTKLOP – Pure Lekkerte!
19:00 – R200pp
Kaartjies: https://www.barnyardtheatre.co.za/book_info.aspx?sid=50027

Powered by Froala Editor