DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING IN 2023! JX

To get in touch with Jennifer Zamudio, please fill in the form below.

Besprekingsagent

 

Kontak 083 514 8554 of stuur 'n epos na info@jenniferzamudio.co.za met soveel moontlik inligting vir die beste kwotasie!

Indien jy 'n kunstenaar soek vir 'n optrede wat 'n gehoor kan vermaak, is Jennifer Zamudio jou besliste keuse! Op die verhoog is Jennifer ‘n onbeskryflike bondel energie en met haar natuurlike aanvoeling vir vermaak kry sy vinnig ‘n gehoor in die palm van haar hand.  Haar spontane “weskus-humor” en gemak laat menige konsertganger skater van plesier terwyl hulle maar net nie kan stil sit in een van haar vertonings nie.  Bespreek Jennifer Zamudio vandag nog!

 

Sluit vandag nog aan!

 

Join my Telegram Channel vir nuus

Jy kan:  1) slegs die TELEGRAM app aflaai. 2) slegs die "link" kliek om te "join". 3) enige tyd die "channel" verlaat indien jy sou wou.

SLEGS ADMIN kan post - so dis nie 'n "Chat" nie! Dis my kennisgewingbord!

Sluit vandag aan by jou Channel van keuse en kry al die inligting eerste op TELEGRAM in die palm van jou hand!

Kliek net op die link & “Join Channel” 

ZAMJAM PRETORIA 

ZAMJAM JOHANNESBURG 

ZAMJAM VAALDRIEHOEK 

ZAMJAM OOS RAND 

ZAMJAM WES RAND 

 

ZAMJAM WES KAAP 

ZAMJAM SUID KAAP 

ZAMJAM OOS KAAP 

ZAMJAM NOORD KAAP 

 

ZAMJAM VRYSTAAT 

ZAMJAM NOORD WES 

ZAMJAM MPUMALANGA 

ZAMJAM KWAZULU NATAL 

ZAMJAM LIMPOPO 

ZAMJAM NAMIBIA