AANLYNKONSERTE ELKE DONDERDAG OP FACEBOOK OM 20:00 & TIKTOK OM 21:00!

 

Hierdie gewilde Afrikaanse Sangeres

het reeds in 2000 haar debuut in

die Afrikaanse Musiekbedryf gemaak as

"Die Singende Pers Sensasie"

 

Op die verhoog is Jennifer met haar lae alt stem ‘n onbeskryflike bondel energie wat haar natuurlike aanvoeling

vir vermaak elke keer laat seevier en sodoende ‘n gehoor vinnig in die palm van haar hand kry. Jennifer se musiek word in 'n genre van

sy eie geklassifiseer, naamlik die ZAMJAM. Die ZAMJAM, is haar ding! Jennifer tree op by Skoue, Feeste, Funksies, Venues, Teater 

en Teater Restaurante regoor Suid Afrika op tot groot vermaak van vele. Bespreek haar nou by 083 514 8554 /  info@jenniferzamudio.co.za 

 

Met haar positiewe ingesteldheid strook haar uitkyk op die lewe met haar lewensleuse - maak nie saak wat nie...MAAKDITNETLEKKER & BLY AAN GLO!


NUWE CD nou beskikbaar! 

"Hartswater"

"Hartswater" is DIGITAAL beskikbaar op al die amptelike digitale platforms - STROOM "Hartswater" NOU 

 https://orcd.co/Hartswater

Nuutste CD

"Hartswater" beskikbaar op alle amptelike digitale platforms.

Broadcast List

Sluit vandag aan by die ZAMJAM Broadcast Channel op TELEGRAM - Gaan na "Kontak" en kliek op die link van jou keuse. So weet jy alles altyd eerste!

Aanlyn Aankope

Aanlyn bestellings word versend met PAXI Couriers (PEP Store-tot-PEP Store) & POSTNET