DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING IN 2023! JX

Goue Sirkel | Facebook "Live"

R100.00

Laat jou foto saam met my op die skerm verskyn tydens my aanlynkuiers & aanlynkonserte op FACEBOOK LIVE! 

My Facebook Page : https://www.facebook.com/JenniferZamudioSA/

Sal jou ondesteuning baie waardeer! 


BELANGRIKE INLIGTING:

1. Jy moet jou glimlagfoto vir my whatsapp na 083 514 8554 (Mooi helder en duidelike gesig foto, met genoeg oop spasie om die gesig - slegs een gesig in foto asb)

2. Daar is weekliks 'n kuier op my Facebook Page & die laaste week van die maand 'n konsert. Hou my page dop vir die regte dag en tyd - dit mag verskil agv loadshedding of skedule verpligtinge.

3. Indien daar vir watter rede ook al nie 'n weeklikse kuier/konsert kan plaasvind nie, skuif jou sitting net aan vir 'n week. Jy sal nie jou sitting verloor nie.

4. Daar is slegs 32 Goue Sirkels beskikbaar! Bespreek sommer jou maand- of losiekaartjie vandag nog! Maak egter seker jy bespreek dit teen op die laatste Woensdag om 15:00, alternatiewelik skuif jy net oor na die volgende week!

1 x Sitting @ R100 (1 aand / 1 week)

2 x Sittings @ R200 (2 aande / 2 weke)

3 x Sittings @ R300 (3 aande / 3 weke)

Maandkaartjie @ R350 (4 aande / 4 weke)

Losiekaartjie @ R500 (4 aande / 4 weke | Sluit 'n virtuele glas sjampanje in langs jou Goue Sirkel)

5. Wanneer jy saamkuier LIKE & SHARE asb die post en los vir my 'n COMMENT!

Ek sien uit daarna om jou te verwelkom in die GOUE SIRKEL! 

R100.00