ONDERSTEUN DIE JAMblik PROJEK!

DIE ENIGSTE & DIE GROOTSTE VAN SY SOORT

Jy maak 'n DONASIE van R100 aan TEKKIE TAX & ontvang JENNIFER ZAMUDIO se nuutste CD "Goud is my woorde" GRATIS

OF vir jou donasie van R250 ontvang jy 'n "Goud is my woorde" CD & JAMblik T Hemp! (T's & V's geld)

Maak jou donasie vandag nog!

SO KAN JY JOU DONASIE MAAK:

www.tekkietax.org

OF

TEKKIE TAX | STANDARD BANK | REK NO: 332 621 715 | TAKKODE: 012 645 | VERW: JAMBLIK + JOU NAAM + VAN 

OF

   

OF

Laai die Tekkie Tax App af en maak jou donasie via jou foon!   

         

OF

Deelnemende NGO's (Lys binnekort beskikbaar)

Tekkie Tax Kantoor (Centurion)