"Agter die Gordyn" Werkswinkel




***SLEGS 10 PERSONE PER WERKSWINKEL***

“AGTER DIE GORDYN” WERKSWINKEL 2017

Die “Agter die Gordyn” Werkswinkel is Jennifer Zamudio se eerste Werkswinkel om ‘n Kunstenaar (Aspirant, Amateur of Professioneel) toe te rus en in staat te stel om beheer te neem oor sy/haar Loopbaan & Besigheid, hetsy as Onafhanklike Kunstenaar, of in samewerking met ‘n Platemaatskappy.

WERKSWINKEL INHOUD

Gedurende hierdie werkswinkel, vat Jennifer Zamudio jou deur VYF STAPPE tot ONAFHANKLIKHEID. Stappe wat enige kunstenaar begrip voor moet hê en moet verken om homself/haarself as Professionele Kunstenaar & Besigheid  te vestig in die Musiekbedryf.

Hierdie Werkswinkel fokus op die volgende stappe :


	Stap 1 – Die Kunstenaar & Die Musiek
	Stap 2 – Die Musiekbedryf
	Stap 3 – Opnames, Produksie & Verspreiding
	Stap 4 - Bemarking, Openbare Skakeling (PR) & Publisiteit
	Stap 5 - Optredes


WERKSWINKEL DOELWITTE

Aan die einde van die Werkswinkel sal jy instaat wees om:


	As kunstenaar, ‘n beter idee te hê van waar jy staan in die musiekbedryf, en wat jy kan doen om jouself te verbeter en op te skerp.
	‘n Beter idee te hê van hoe die musiekbedryf werk asook hoe om daarbinne professioneel te funksioneer.
	Jou eie opnames, produksie en verspreiding van jou produk te kan beplan, bestuur & behartig.
	Te onderskei tussen Blootstelling, Media-skakeling (PR) en Bemarking, asook hoe om die onderskeie netwerke te gebruik.
	Verskillende tipes optredes te kan reël, inisieer en suksesvol te organiseer en uit te voer.


DIE WERKSWINKEL FOOI SLUIT IN:


	Program aanbieding (minimum van 5 ure lesing)
	Toegewyde ondersteuning vir 1 dag.
	Inligtingsmateriaal
	Geskenksakkie
	Verversings vir middagete
	2 x Koffie / Tee Breke


TYDSDUUR : 1 Dag (10:00 – 16:00) 

VENUE : ZAMBEZI JUNCTION , Montana, Pretoria

NEEM KENNIS : DIT IS NIE SANGLESSE NIE!


Kontak nou Ronelle Barnardo by ronelle@oranje.co.za vir kwaliteit drukwerk! #gewaarborg



 

R1,500.00

Geen Voorraad!

Notify me when it is available

***SLEGS 10 PERSONE PER WERKSWINKEL***

“AGTER DIE GORDYN” WERKSWINKEL 2017

Die “Agter die Gordyn” Werkswinkel is Jennifer Zamudio se eerste Werkswinkel om ‘n Kunstenaar (Aspirant, Amateur of Professioneel) toe te rus en in staat te stel om beheer te neem oor sy/haar Loopbaan & Besigheid, hetsy as Onafhanklike Kunstenaar, of in samewerking met ‘n Platemaatskappy.

WERKSWINKEL INHOUD

Gedurende hierdie werkswinkel, vat Jennifer Zamudio jou deur VYF STAPPE tot ONAFHANKLIKHEID. Stappe wat enige kunstenaar begrip voor moet hê en moet verken om homself/haarself as Professionele Kunstenaar & Besigheid  te vestig in die Musiekbedryf.

Hierdie Werkswinkel fokus op die volgende stappe :

  • Stap 1 – Die Kunstenaar & Die Musiek
  • Stap 2 – Die Musiekbedryf
  • Stap 3 – Opnames, Produksie & Verspreiding
  • Stap 4 - Bemarking, Openbare Skakeling (PR) & Publisiteit
  • Stap 5 - Optredes

WERKSWINKEL DOELWITTE

Aan die einde van die Werkswinkel sal jy instaat wees om:

  • As kunstenaar, ‘n beter idee te hê van waar jy staan in die musiekbedryf, en wat jy kan doen om jouself te verbeter en op te skerp.
  • ‘n Beter idee te hê van hoe die musiekbedryf werk asook hoe om daarbinne professioneel te funksioneer.
  • Jou eie opnames, produksie en verspreiding van jou produk te kan beplan, bestuur & behartig.
  • Te onderskei tussen Blootstelling, Media-skakeling (PR) en Bemarking, asook hoe om die onderskeie netwerke te gebruik.
  • Verskillende tipes optredes te kan reël, inisieer en suksesvol te organiseer en uit te voer.

DIE WERKSWINKEL FOOI SLUIT IN:

  • Program aanbieding (minimum van 5 ure lesing)
  • Toegewyde ondersteuning vir 1 dag.
  • Inligtingsmateriaal
  • Geskenksakkie
  • Verversings vir middagete
  • 2 x Koffie / Tee Breke

TYDSDUUR : 1 Dag (10:00 – 16:00) 

VENUE : ZAMBEZI JUNCTION , Montana, Pretoria

NEEM KENNIS : DIT IS NIE SANGLESSE NIE!


Kontak nou Ronelle Barnardo by ronelle@oranje.co.za vir kwaliteit drukwerk! #gewaarborg


Notify me when "Agter die Gordyn" Werkswinkel - 10 Mei 2017 "Agter die Gordyn" Werkswinkel is available.